Ouma Maryna en Libbie :) Hulle het so lekker gekuier - ek mis haar so baie!!!
Dis bietjie n risky fotos ladies, maar hier is ons op ons mooiste so vroeg voor die koppie koffie :)Lief vir julle!!
And the Fun begins, jammer ek het dit gemis Malik ;)
Lekker Vakansie saam met Familie en Vriende.
Malik en Riaan se troue..
Braaivleis, koeke, Ouma, Inge en Malik...
Tannies en Ooms, ou vriende en Libbie...

No comments:
Post a Comment